hoe - Wikiwoordeboek (original) (raw)
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Afrikaans (af)
| Bywoord |
|---|
| hoe |
Op watter manier/wyse?
In watter toestand?
In watter mate?
Druk verbasing uit.
Hoe bou mens 'n vlieƫr?
Hoe erg is die motor gestamp?
Hoe ver het jy gedraf?
Hoe op aarde het jy dit reggekry?
| Vertalings: hoe |
|---|
| Engels: how(en) Nederlands: hoe(nl) |
Engels (en)
| Enkelvoud | Meervoud | |
|---|---|---|
| Naamwoord | hoe | hoes |
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | I | hoe |
| he, she, it | hoes | |
| Verlede Tyd | hoed | |
| Verlede Deelwoord | hoed | |
| Teenwoordige Deelwoord | hoeing |