iemand - Wikiwoordeboek (original) (raw)

Afrikaans (af)

Voornaamwoord
iemand

Woordafbreking

ie•mand

Onbepaalde voornaamwoord

Betekenisse

Een of ander persoon, maar nie 'n spesifieke persoon nie.

Voorbeeldsinne

Kan iemand vir my sê wat hier aangaan?

Antonieme

niemand

Vertalings

Vertalings:
Engels: somebody(en), someone(en), anyone(en) Nederlands: iemand(nl)

Nederlands (nl)

Onbep. vnw.
iemand
iemands

Uitspraak

Hulp:IPA: [ˈi.mɑnt]

(lêer)

Woordafbreking

ie•mand

Onbepaalde voornaamwoord

Betekenisse

'n Seker persoon

Antonieme

niemand