je - Wikiwoordeboek (original) (raw)
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Nederlands (nl)
| Enkelvoud | 1ste | 2de vertroulik | 2de beleef | 2de Vlaams | 3de m | 3de v | 3de o | ||||||
|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
| Onderwerp | ik | 'k | jij | je | u | gij | ge | hij | ie | zij | ze | het | 't |
| Voorwerp | mij | me | jou | je | u | u | hem | 'm | haar | ze, d'r, 'r | het | 't | |
| Meervoud | 1ste | 2de vertroulik | 2de beleef | 2de Vlaams | 3. persoon | ||||||||
| Onderwerp | wij | we | jullie | u | gij | ge | zij | ze | |||||
| Voorwerp | ons | jullie | u | u | hun, hen | ze |
Hulp:IPA: [jə]
- Jy, swakke vorm van die persoonlike voornaamwoord van die tweede persoon enkelvoud in die onderwerpsvorm.
- Jou, swakke vorm van die persoonlike voornaamwoord van die tweede persoon enkelvoud in die voorwerpsvorm.
1.: «Ben je klaar?»
Is jy klaar?
2.: «Hij heeft je gezien.»
Hy het jou gesien.
Hierdie vorm kan nie beklemtoon word nie.
- Die beklemtoonde vorm is jij. Die beleefde vorm is u. In Vlaandere word pleks van jij en u die voornaamwoord gij gebruik.
- Die beklemtoonde vorm is jou. Die beleefde vorm is u. In Vlaandere word pleks van jou die voornaamwoord u gebruik.
| persoon | enkelvoud | meervoud | ||
|---|---|---|---|---|
| byvoeglik | selfstandig | byvoeglik | selfstandig | |
| 1ste | mijnm'n | mijne | ons, onze | onze |
| 2de_(informeel)_ | jouwje | jouwe | jullieje | - |
| 2de_(formeel)_ (regionaal) | uw | uwe | uw | uwe |
| 3de m | zijnz'n | zijne | hun | hunne |
| 3de v | haard'r, 'r | hare | ||
| 3de o | zijn(ervan) | - |
Jou wat betref die persoon wat aangespreek word. Vertroulik tweede persoon enkelvoud, swakke vorm
«Heeft hij je brief ontvangen?»
Het hy jou brief ontvang?
Die beklemtoonde vorm is jouw.
Dit kan ook as meervoud gebruik word, veral indien die woord jullie al genoem is.