julle - Wikiwoordeboek (original) (raw)

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Enkelvoud
Persoon 1ste 2de vertroulik 2de beleef 3de m 3de v 3de o
Onderwerp ek jy u hy sy dit
Voorwerp my jou u hom haar dit
Meervoud
1ste 2de vertroulik 2de beleef 3de
Onderwerp ons julle u hulle
Voorwerp ons julle u hulle

IPA: [ˈjœlə]

یِولِی

  1. Onderwerpsvorm van die persoonlike voornaamwoord tweede persoon meervoud.
  2. Voorwerpsvorm van die persoonlike voornaamwoord tweede persoon meervoud.
Vertalings: 1. Onderwerpsvorm
Duits: ihr(de) Engels: you(en) Goties: 𐌾𐌿𐍃(got) (jus), (julle twee:) 𐌾𐌿𐍄(got) (jut) Nederlands: jullie(nl) Russies: вы(ru)
Vertalings: 2. Voorwerpsvorm
Duits: euch(de) Engels: you(en) Goties: 𐌹̈𐌶𐍅𐌹𐍃(got) (izwis), (julle twee:) 𐌹̈𐌲𐌵𐌹𐍃(got) (igqis) Nederlands: jullie(nl) Russies: вас(ru), вам(ru), вами(ru)

Kategorieë: