kalm - Wikiwoordeboek (original) (raw)

Inhoud

Gereedskap

Aksies

Algemeen

Druk/uitvoer

Ander projekte

Voorkoms

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend kalm kalme kalms
Vergrotend kalmer kalmers
Oortreffend kalmste

Byvoeglike naamwoord

Betekenisse

in rus en sonder opwinding

Voorbeeldsinne

Vyftien jaar van voortreiflke en kalme leiding.[1]

Afgeleide woorde

Kalmte

Vertalings

Vertalings:
Engels: calm(en) Nederlands: kalm(nl)

Verwysings

  1. Veeplaas; Izak Hofmeyr; 2024

Ontsluit van "https://af.wiktionary.org/w/index.php?title=kalm&oldid=223232"

Kategorieë: