kasteel - Wikiwoordeboek (original) (raw)

'n Kasteel.

Enkelvoud Meervoud
kasteel kastele
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
kasteeltjie kasteeltjies

Etimologie

[wysig]

Afgelei van Middelnederlands casteel, Pikardies castel en Latyns castellum (wat oorspronklik na 'n blokhuis of bolwerk verwys het).

Uitspraak

[wysig]

(lêer)

Woordafbreking

[wysig]

kas•teel

Selfstandige naamwoord

[wysig]

Betekenisse

[wysig]

'n Middeleeuse woning wat teen aanvalle versterk is.

Voorbeeldsinne

[wysig]

Kastele is vir politieke, strategiese en militêre redes opgerig, byvoorbeeld om 'n bepaalde gebied te oorheers, maar wat terselfdertyd ook as woonplek van 'n adellike gesin gedien het.

Sinonieme

[wysig]

burg

Vertalings

[wysig]

Vertalings:
Engels: castle(en) Nederlands: kasteel(nl)

Meer inligting

[wysig]

Sien Wikipedia vir meer inligting oor kasteel.