kies - Wikiwoordeboek (original) (raw)
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Afrikaans (af)
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| kies | kieste |
kies
Gedeelte van die mond tussen die tandvleis en die wang.
'n Aansitter of aansitmotor word tong-in-die-kies 'n knormoer genoem. 'n Hamster wat op 'n keer 43 sojabone in sy kieste geprop; sy wange het so uitgestaan dat sy kop 'n derde van sy liggaamsgrootte was.
«Hy maak 'n looikuil van sy kies.»
Hy pruim tabak of kou kougom.
| Vertalings: kies |
|---|
| Engels: cheek(en) Nederlands: wang(nl) |
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | kies |
| Verlede Tyd | ek | het gekies |
’n Keuse maak; uit 'n groep uitsoek; aan iets voorkeur gee.
Hy kies nie kant nie en neem nie aan die opstand deel nie.
«Die gulde middeweg kies.»
Vermy uiterstes en gematig te werk gaan.
«Die hasepad kies.»
Vlug, verdwyn of uit die voete maak.
| Vertalings: kies |
|---|
| Engels: choose(en) Nederlands: kiezen(nl) |
Nederlands (nl)
| Enkelvoud | Meervoud | |
|---|---|---|
| Naamwoord | kies | kiezen |
| Verkleinwoord | kiesje | kiesjes |
Hulp:IPA: [kis]
(anatomie) Kiestand; tand met meer as een punt
- eerste persoon enkelvoud teenwoordige tyd van kiezen
- (by inversie) tweede persoon enkelvoud teenwoordige tyd van kiezen
- gebiedende wys van kiezen
1.: Ik kies.
2.: Kies je?
3.: Kies!
- Woorde in Afrikaans van lengte 4
- Retrograad van Afrikaans
- Woorde in Afrikaans
- Selfstandige naamwoorde in Afrikaans
- Telbare selfstandige naamwoorde in Afrikaans
- Werkwoorde in Afrikaans
- Woorde in Nederlands van lengte 4
- Woorde in Nederlands
- Selfstandige naamwoorde in Nederlands
- Woorde met oudio in Nederlands
- Anatomie in Nederlands
- Werkwoordvorme in Nederlands