klein - Wikiwoordeboek (original) (raw)
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
'n Groot en 'n klein pampoen.
Afrikaans (af)
klein
Nie groot of lank nie.
Nog jonk; nog 'n kind.
Onbelangrik; gering; nie baie belangrik nie.
Ek het 'n klein motortjie aangeskaf.
Toe ek klein was het ek graag kattekwaad aangevang.
Ag, dit is sommer 'n klein probleempie.
| Vertalings: klein |
|---|
| Engels: little(en), small(en) Esperanto: malgranda(eo) Javaans: alit(jv), cilik(jv) Nederlands: klein(nl) |
Nederlands (nl)
| Byvoeglike naamwoord | |
|---|---|
| Stellend | |
| Onverboë | klein |
| Verboë | kleine |
| Partitief | kleins |
| Vergrotend | |
| Onverboë | kleiner |
| Verboë | kleinere |
| Partitief | kleiners |
| Oortreffend | |
| Onverboë | kleinst |
| Verboë | kleinste |
| Bywoord | |
| Oortreffend | het kleinst(e) |
Hulp:IPA: [klɛɪ̯n]
klein
«Er stond een klein huis.»
Daar het 'n klein huis gestaan.