kleinkind - Wikiwoordeboek (original) (raw)
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Afrikaans (af)
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| kleinkind | kleinkinders |
IPA: [ˈkləɪ̯nkənt, ˈkləɪ̯ŋkənt], meervoud: [ˈkləɪ̯nkənərs, ˈkləɪ̯ŋkənərs]
كْلَیْنْ كِنْدْ , meervoud: كْلَیْنْ كِنْدِرْسْ
kleinkint, kleinkind; meervoud: kleinkinders, kleinkinners
Kind van iemand se seun of dogter.
Kind bo die leeftyd van 'n suigeling maar jonger as drie jaar.
kindskind; (manlik:) kleinseun, (vroulik:) kleindogter
| Vertalings: kleinkind | |
|---|---|
| Bosnies: 1 unuče(bs) Deens: 1 barnbarn(da); (seun se kind:) sønnebarn(da); (seun se kind:) datterbarn(da) Duits: 1 Enkelkind(de); 2 Kleinkind(de) Engels: 1 grandchild(en); 2 toddler(en), small child(en) Faroëes: 1 barnabarn(fo); (seun se kind:) sonarbarn(fo); (seun se kind:) dótturbarn(fo) Frans: 1 petit-enfant(fr); 2 petit enfant(fr) Goties: 1 𐌱𐌰𐍂𐌽𐌴 𐌱𐌰𐍂𐌽(got) (barnē barn) Kroaties: 1 unuče(hr) Nederlands: 1 kindskind(nl); 2 kleuter(nl) Noors (Oud-): 1 barnabarn; (seun se kind:) sonarbarn; (seun se kind:) dótturbarn | Noors: 1 barnebarn(no); (seun se kind:) sonebarn; (seun se kind:) dotterbarn Serwies: 1 унуче(sr) (unuče) Sweeds: 1 barnbarn(sv); (seun se kind:) sonbarn(sv); (seun se kind:) dotterbarn(sv) Tsjeggies: 1 vnouče(cs) Turks: 1 torun(tr) Xhosa: 1 umzukulwana Yslands: 1 barnabarn(is); (seun se kind:) sonarbarn(is); (seun se kind:) dótturbarn(is) Zoeloe: 1 umzukulu(zu) |
Nederlands (nl)
| Enkelvoud | Meervoud | |
|---|---|---|
| Naamwoord | kleinkind | kleinkinderen |
| Verkleinwoord | kleinkindje, (Vlaams:) kleinkindje | kleinkindertjes, (Vlaams:) kleinkinderkes |
| Verouderde vorme | ||
| Genitief | kleinkinds | kleinkinderen |
| Datief | kleinkind(e) | kleinkinderen |
Onsydig
IPA:
Nederlands: [ˈklɛɪ̯nkɪnt], meervoud: [ˈklɛɪ̯nkɪndərə(n)]