koffie - Wikiwoordeboek (original) (raw)

[1] 'n Koppie koffie.

[3] Die koffieplant.

Afrikaans (af)

Etimologie

Van Turks, kahve, vanaf Arabies, قهوة, qahwa, wat "stimulerende drank" beteken.

Enkelvoud Meervoud
koffie koffies
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
koffietjie koffietjies

Uitspraak

(lêer)

Woordafbreking

kof•fie

Selfstandige naamwoord

Betekenisse

  1. (drank) 'n Warm drankie met swarterige kleur wat van koffiebone gemaak word.
  2. Geroosterde en gemaalde koffiebone van die koffieplant.
  3. (plante) op Wikispecies Coffea arabica, die koffieplant waaraan koffiebone groei.

Voorbeeldsinne

  1. Maak asseblief vir ons koffie.
  2. Die koffie is op, ons sal nog moet gaan koop.
  3. Koffie word in verskeie lande verbou.

Verwante woorde

tee, melk, suiker

Vertalings

Vertalings: koffie
Engels: coffee(en) Esperanto: kafo(eo) Nederlands: koffie(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor koffie.