kyk - Wikiwoordeboek (original) (raw)
Afrikaans (af)
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| kyk | gekyk |
Uitspraak
| (lêer) |
|---|
Werkwoord
Betekenisse
om met die oog op 'n gefokusde of aandagtige wyse waar te neem
Voorbeeldsinne
Sy het hom in die gesig gekyk, sê sy, en in haar hart was daar vergifnis vir wat hy aan haar gedoen het. [1]
Vertalings
| Vertalings: |
|---|
| Engels: look(en) Nederlands: kijken(nl) |