laagdruk - Wikiwoordeboek (original) (raw)

Inhoud

Gereedskap

Aksies

Algemeen

Druk/uitvoer

Ander projekte

Voorkoms

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
laagdruk laagdrukke
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
laagdrukkie laagdrukkies

Woordafbreking

laag•druk

Selfstandige naamwoord

Betekenisse

(weer) 'n Gebied met 'n atmosferiese druk wat laer as die gemiddelde is.

Voorbeeldsinne

'n Laagdruk word op die Suidelike Halfrond deur 'n kloksgewyse sirkulasie gekenmerk.

Antonieme

hoogdruk

Vertalings

Vertalings:
Engels: low-pressure(en) Nederlands: lagedrukgebied(nl), depressie(nl)

Ontsluit van "https://af.wiktionary.org/w/index.php?title=laagdruk&oldid=202630"

Kategorieë: