laat - Wikiwoordeboek (original) (raw)
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Afrikaans (af)
| Byvoeglike naamwoord | |||
|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief |
| Stellend | laat | laat, late | |
| Vergrotend | later, latere | ||
| Oortreffend | laas, laaste |
laat
Ná na die verwagte oomblik; na die tyd wat afgespreek/geskeduleer is.
Nie vroeg nie (onvroeg).
Tyd volgens die horlosie.
My bus is laat.
Ek moes tot laat in die nag werk. Laat in die 21ste eeu.
Hoe laat is dit?
Die egpaar het toe weer vriende en kennisse, hul dokter en pastoor gebel, wat onverwyld, ongeag die late uur, die Du Toits te hulp gesnel het.[1]
| Vertalings: |
|---|
| Engels late(en) Nederlands laat(nl) |
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | laat |
| Verlede Tyd | ek | het gelaat |
Nie verhinder of teëgaan nie; duld; toelaat; toestaan; prysgee.
Op ’n plek of in ’n toestand hou/los; agterlaat; nalaat; uitlaat; oorlaat.
Laat staan maar.
Ek het my baaitjie by die werk gelaat.
| Vertalings: |
|---|
| Engels let(en), leave(en), leave(en) Nederlands laten(nl) |
Nederlands (nl)
| Byvoeglike naamwoord | |
|---|---|
| Stellend | |
| Onverboë | laat |
| Verboë | late |
| Partitief | laats |
| Vergrotend | |
| Onverboë | later |
| Verboë | latere |
| Partitief | laters |
| Oortreffend | |
| Onverboë | laatst |
| Verboë | laatste |
| Bywoord | |
| Oortreffend | het laatst(e) |
1.: Ik laat.
1.: Jij laat.
1.: Hij, zij, het laat.
2.: Laat!