lamp - Wikiwoordeboek (original) (raw)

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
lamp lampe
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
lampie lampies

Sedert 1340 as lampe bekend in Middelnederlands. Leenwoord uit Frans lampe wat oor Latyn lampas van die Griekse werkwoord lampein afstam, wat 'straal, skyn, brand' beteken.[1]

Voorwerp wat 'n bron van lig is

LED-lampe het baie voordele:

1.klein grootte

2.lae kragverbruik

3.lang leeftyd

4.nie-giftig

5.omgewingsbeskerming

Nou kan jy verstaan ​​hoekom led-ligte so gewild is, en die tradisionele lamp so vinnig vervang. [2]

Gasontladingslamp, gloeilamp, halogeenlamp, olielamp

Vertalings:
Duits: Lampe(de) v Engels: lamp(en) Nederlands: lamp(nl) v/m

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor lamp.

  1. Etymologiebank (nl)
  2. Liper lighting 2020

Kategorieë: