lelik - Wikiwoordeboek (original) (raw)
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Afrikaans (af)
| Byvoeglike naamwoord | |||
|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief |
| Stellend | lelik | lelike | leliks |
| Vergrotend | leliker | lelikers | |
| Oortreffend | lelikste |
le•lik
met 'n vermeende gebrek aan skoonheid; nie mooi nie
baie sleg, verwerplik
Ontmoet die vaal blouwildebees, die giggelende hiëna, die bles aasvoël, die vlakvark met sy vratte en die vuil maraboe: alom bekend as die lelikste diere van die Bosveld... maar is hulle werklik so lelik?[1]
Ek het gesien daar gebeur iets vreeslik leliks in Israel.[2]
| Vertalings: 1. nie mooi nie |
|---|
| Engels: ugly(en) Nederlands: lelijk(nl) |
| Vertalings: 2. verwerplik |
|---|
| Engels: ugly(en) Nederlands: lelijk(nl) |