letter - Wikiwoordeboek (original) (raw)

Geskrewe letters saam met 'n paar leestekens en syfers.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
letter letters
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
lettertjie lettertjies

Uitspraak

(lêer)

Woordafbreking

let•ter

Selfstandige naamwoord

Betekenisse

'n Simbool (skryfteken/figuur) wat 'n klank in skrif en druk voorstel.

Etimologie

Afgelei van die Franse woord lettre.

Sinonieme

karakter

Verwante woorde

lettergreep, hoofletter, kleinletter

Voorbeeldsinne

Die letter 'e' is die vyfde letter van die alfabet.

Daar is 26 letters in die alfabet.

Eiename en plekname word gewoonlik met 'n hoofletter geskryf.

Vertalings

Vertalings: letter
Engels: letter(en) Nederlands: letter(nl) v/m

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor letter.