lewe - Wikiwoordeboek (original) (raw)

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
lewe lewes

Uitspraak

(lêer)

Woordafbreking

le•we

Selfstandige naamwoord

Betekenisse

Die voortbestaan van 'n organisme; bestaan; asemhaal; groei; toestand van nie dood wees nie.

Voorbeeldsinne

Die lewe op aarde moes tydens die ystyd heel anders daar uitgesien het as nou.

Vertalings

Vertalings: lewe
Engels: life(en) Nederlands: leven(nl) o
Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd ek lewe
Verlede Tyd ek het gelewe
Teenwoordige deelwoord lewende

Werkwoord

Betekenisse

Die deurmaak van die lewe.

Voorbeeldsinne

Sy lewe al drie jaar langer as verwag met die siekte.

Ons sal lank lewe!

Sinonieme

leef

Vertalings

Vertalings: lewe
Engels: live(en), exist(en) Nederlands: leven(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor lewe.