lok - Wikiwoordeboek (original) (raw)
Afrikaans (af)
Selfstandige naamwoord
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| lok | lokke |
Betekenisse
'n Groepering hare wat saam van die hoof af hang.
Verwante woorde
| Vertalings: lok |
|---|
| Engels: lock(en) |
Werkwoord
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | lok |
| Verlede Tyd | ek | het gelok |
Betekenisse
Iets aantrekliks as aas voorhou met die doel om 'n persoon of dier so te kry om self in 'n situasie in te gaan wat hy andersins nie sou ingaan nie.
Voorbeeldsinne
Die muis is met kaas in die val gelok.
| Vertalings: lok |
|---|
| Engels: lure(en) |