long - Wikiwoordeboek (original) (raw)
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Asemhaling deur gebruik van die diafragma.
Afrikaans (af)
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| long | longe |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| longetjie | longetjies |
long
(anatomie) 'n Orgaan, deel van die asemhalingstelsel, waarin gaswisseling tussen lug en bloed plaasvind.
Die funksie van die long is om suurstof vanuit die lug met koolstofdioksied in die bloed te ruil.
| Vertalings: long |
|---|
| Engels: lung(en) Galicies: pulmón(gl) Nederlands: long(nl) |
Meer inligting
Sien Wikipedia vir meer inligting oor long.