loper - Wikiwoordeboek (original) (raw)
Inhoud
Gereedskap
Aksies
Algemeen
- Skakels hierheen
- Verwante veranderings
- Laai lêer
- Permanente skakel
- Bladinligting
- Haal dié blad aan
- Kry verkorte URL
- Switch to legacy parser
Druk/uitvoer
Ander projekte
Voorkoms
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Afrikaans (af)
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| loper | lopers |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| lopertjie | lopertjies |
Uitspraak
| (lêer) |
|---|
Woordafbreking
lo•per
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- (skaak) 'n Stuk in skaak, wat enige afstand diagonaal beweeg.
- 'n Sleutel wat meer as een slot oopsluit, wat ook met verskillende sleutels oopsluit.
- Iemand wat loop.
Afgeleide woorde
Vertalings
| Vertalings: loper |
|---|
| Engels: bishop(en), skeleton key(en) Fins: lähetti(fi) |
Ontsluit van "https://af.wiktionary.org/w/index.php?title=loper&oldid=227373"