luister - Wikiwoordeboek (original) (raw)

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd ek luister
Verlede Tyd ek het geluister

luis•ter

Aandagtig met die ore waarneem; om te hoor en in te neem.

Luister as ek praat!

«Hy luister met 'n halwe oor.»

Hy luister nie aandagtig nie.

praat

Vertalings: luister
Engels: listen(en), obey(en) Nederlands: luisteren(nl)
Enkelvoud Meervoud
luister

Roem en glans.

Majesteit en luister straal van Hom uit, krag en glans vul sy heiligdom.[1]

Vertalings: luister
Engels: listen(en) Nederlands: luisteren(nl)
  1. Psalm 96:6

Kategorieë: