maand - Wikiwoordeboek (original) (raw)

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Die maand April word op hierdie kalender uitgebeeld

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
maand maande
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
maandjie maandjies

IPA: [mɑːnt], meervoud: [ˈmɑːndə]

مَانْدْ , meervoud: مَانْدِی

maant, maand; meervoud: maande

  1. Enigeen van die 12 benoemde periodes van die jaar.
  2. Periode van 30 of 31 dae.

'n Maand was oorspronklik gebaseer op die tyd wat die maan neem om 'n siklus van fases te voltooi.

md.

seisoen, jaar, eeu

week, dag, uur, minuut, sekonde

Vertalings: maand
Deens: måned(da) Duits: Monat(de) Duits (Mennonities): Moonat Engels: month(en) Esperanto: monato(eo) Faroëes: mánaður(fo) Frans: mois(fr) Goties: 𐌼𐌴𐌽𐍉𐌸𐍃(got) (mēnōþs) Interlingua: mense(ia) Interlingue: mensu(ie) Italiaans: mese(it) Jiddisj: חודש(yi) (chojdesj) Klingon: jar Latyn: mensis(la) Limburgs: maondj(li) Luxemburgs: Mount(lb) Nederlands: maand(nl) Noors (Boekmaal): måned Noors (Nieu-): månad(nn) Russies: месяц(ru) (mesjats) Spaans: mes(es) Sweeds: månad(sv) Viëtnamees: tháng(vi) Yslands: mánuður(is)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor maand.

Nederlands (nl)

Enkelvoud Meervoud
Naamwoord maand maanden
Verouderde vorme
Genitief maands maanden
Datief maand maanden

Manlik

IPA: [maːnt], meervoud: [ˈmaːndə(n)]

Maand