materie - Wikiwoordeboek (original) (raw)
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Die opbou van materie.
Afrikaans (af)
Van Latyn materia ("grondstof").
ma•te•rie
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| materie | - |
(fisika) Die basiese strukturele komponent van die heelal; die meeste materie het massa en volume. Materie bestaan uit gewone deeltjies, in teenstelling met antimaterie wat uit antideeltjies bestaan.
stof
| Vertalings: materie | |
|---|---|
| Duits: Materie(de) Engels: matter(en) Frans: matière(fr) | Italiaans: materia(it) Nederlands: materie(nl) Russies: мате́рия(en) (materija) |
Meer inligting
Sien Wikipedia vir meer inligting oor materie.