met - Wikiwoordeboek (original) (raw)
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Afrikaans (af)
| Voorsetsel |
|---|
| met |
iets hê/toedig
hoe iets gebeur het
saam met
Die meisie met die blonde hare.
Jy moet die appel met ’n skerp mes skil.
Met belasting kos dit R10.
| Vertalings: met |
|---|
| Engels: with(en) Nederlands: met(nl) |
Nederlands (nl)
| Voorsetsel | Bywoord |
|---|---|
| met | mee |
| Bywoordelike voornaamwoord | |
| Persoonlik | ermee |
| Naby | hiermee |
| Veraf | daarmee |
| Betreklik | waarmee |
| Vraend | waarmee? |
| Onbepaald | ergens mee |
| Negatief | nergens mee |
| Universeel | overal mee |
Hulp:IPA: [mɛt]
«We zijn met de trein naar Amsterdam gegaan.»
Ons het met die trein na Amsterdam gegaan.