metaal - Wikiwoordeboek (original) (raw)

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Gloeiende, warm metaal.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
metaal metale

me•taal

1. 'n Chemiese element wat gekenmerk word deur glans en die vermoë om warmte en elektrisiteit te gelei.

2. (sterrekunde) 'n Element swaarder as waterstof en helium.

'n Metaal is 'n chemiese element uit een van die volgende reekse in die periodieke tabel van die elemente: Alkalimetale, alkaliaardmetale en oorgangsmetale.

niemetaal

Vertalings:
Engels: metal(en) Nederlands: metaal(nl) Xhosa: isinyithi 7

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor metaal.

Kategorieë: