midden - Wikiwoordeboek (original) (raw)
Inhoud
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Nederlands (nl)
| Enkelvoud | Meervoud | |
|---|---|---|
| Naamwoord | midden o | — |
Hulp:IPA: [ˈmɪ.də(n)]
mid•den
Middel; die senter halfpad tussen begin en einde
«Hij probeerde de kerk in het midden te houden.»
Hy het geprobeer om die teenstellings te versoen.
| Bywoord |
|---|
| midden |
In die middel, sentraal
Gewoonlik gevolg deur 'n voorsetsel: ~ in, ~ op
«Kisangani ligt midden in Afrika»
Kisangani is in die middel van Afrika geleë.