mooi - Wikiwoordeboek (original) (raw)

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend mooi mooi moois
Vergrotend mooier mooiers
Oortreffend mooiste
Gesubstantiveer
Enkelvoud Meervoud
mooie mooies
Bywoord
Oortreffend die mooiste
Intensiewe vorm
feetjiemooi, popmooi, prentjiemooi, sprokiesmooi, wondermooi

IPA:

byvoeglik:

stellend: [moːɪ̯], attributief: [moːɪ̯], partitief: [moːɪ̯s]

vergrotend: [ˈmoːjər], partitief: [ˈmoːjərs]

oortreffend: [ˈmoːɪ̯stə]

gesubstantiveer: [ˈmoːjə], meervoud: [ˈmoːjəs]

bywoordelik: oortreffend: [diˈmoːɪ̯stə]

byvoeglik:

stellend: predikatief: مَُويْ , attributief: مَُويْ , partitief: مَُویْسْ

vergrotend: مَُویِرْ , partitief: مَُویِرْسْ

oortreffend: مَُویْسْتِی

gesubstantiveer: مَُویِی , meervoud: مَُویِسْ

bywoordelik: oortreffend: دِي مَُویْسْتِی

byvoeglik:

stellend: predikatief: mooi, attributief: mooi, partitief: moois

vergrotend: mooi-ër, mójer, mó-jer; partitief: mooi-ërs, mójers, mó-jers

oortreffend: mooiste

gesubstantiveer: mooi-ë, móje, mó-je; meervoud: mooi-ës, mójes, mó-jes

bywoordelik: oortreffend: di mooiste

Keurig in voorkoms, fraai, pragtig, aantreklik.

Danksy die plek se mooi strande en warm weer is dit 'n gewilde toeristebestemming.

Sy is so mooi en so liefies vir my.

«Een van die mooi dae.»

Binnekort.

«Een mooi dag maak nie die somer nie.»

Moenie n.a.v. een geval veralgemeen nie.

«Sy bak mooi broodjies.»

Iemand vlei om sy guns te wen.

«'n Oulap se rooi maak mooi

'n bietjie rooi laat 'n vrou mooi lyk.

Vertalings: mooi
Duits: schön(de) Engels: beautiful(en) Esperanto: bela(eo) Interlingue: bell(ie) Italiaans: bello(it) Latyn: pulcher(la) Luxemburgs: schéin(lb) Moldawies: frumos Nederlands: mooi(nl) Roemeens: frumos(ro) Russies: красивый(ru) (krasiwij) Spaans: hermoso(es), bello(es) Swahili: -zuri(sw) Swazi: -hle(ss) Sweeds: vacker(sv), skön(sv) Turks: güzel(tr) Turks (Osmaans): گوزل(osm) (güzel) Xhosa: -hle Yslands: fagur(is) Zoeloe: -hle(zu)

Nederlands (nl)

Byvoeglike naamwoord
Stellend
Onverboë mooi
Verboë mooie (Vlaams voor klinkers en "h":) mooien
Partitief moois (Vlaams:) mooi
Vergrotend
Onverboë mooier
Verboë mooiere (Vlaams voor klinkers en "h":) mooieren
Partitief mooiers (Vlaams:) mooier
Oortreffend
Onverboë mooist
Verboë mooiste (Vlaams voor klinkers en "h":) mooisten
Bywoord
Oortreffend het mooist(e) (Vlaams:) het mooist
Verouderde verbuigings: mooi (verbuiging)

IPA:

Nederlands:

stellend: onverboë: [moːɪ̯], verboë: [ˈmoːjə], partitief: [moːɪ̯s]

vergrotend: onverboë: [ˈmoːjər], verboë: [ˈmoːjərə], partitief: [ˈmoːjərs]

oortreffend: onverboë: [moːɪ̯st], verboë: [ˈmoːɪ̯stə]

bywoordelik: oortreffend: [ətˈmoːɪ̯st(ə)]

Belgies:

stellend: onverboë: [moːɪ̯], verboë: [ˈmoːjə], (voor klinkers en "h":) [ˈmoːjən]

vergrotend: onverboë: [ˈmoːjəʀ], verboë: [ˈmoːjəʀə], (voor klinkers en "h":) [ˈmoːjəʀən]

oortreffend: onverboë: [moːɪ̯st], verboë: [ˈmoːɪ̯stə], (voor klinkers en "h":) [ˈmoːɪ̯stən]

bywoordelik: oortreffend: [ətˈmoːɪ̯st]

Mooi