naai - Wikiwoordeboek (original) (raw)
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Afrikaans (af)
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | naai |
| Verlede Tyd | ek | het genaai |
Sedert 1240 in betekenis 1 als naien uit Middelnederlands bekend, sedert 1485 ook in die tweede betekenis. Uit Proto-Germaans *nejan-, van Proto-Indo-Europees *(s)neh1-, *(s)nh1- (om te spin). [1]
Om met 'n naald 'n draad herhaaldelik deur stukke materiaal te steek om hulle aan mekaar te verbind.
Penetreer, omgang hê
Sy het ook gereeld gesê: “My kind, ouma gaan nou naai, jy moet loop speel.” Dan het sy haar naald en gare uitgehaal.[2]
| Vertalings: 1. |
|---|
| Engels: sew(en) Nederlands: naaien(nl) |