neut - Wikiwoordeboek (original) (raw)
Afrikaans (af)
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| neut | neute |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| neutjie | neutjies |
Uitspraak
| (lêer) |
|---|
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
(plantkunde), (vrugte) 'n nie-oopspringende, eensadige, eenvoudige achene met 'n verhoute perikarp; 'n verhoute vrug.
Voorbeeldsinne
Verhit die heuning en brandewyn in 'n klein kastrolletjie en roer tot gesmelt. Voeg die neute en vye by en roer dit by die sjokolademengsel in.[1]
Hiperonieme
Hiponieme
Vertalings
| Vertalings: |
|---|
| Engels: nut(en) Nederlands: noot(nl) |