niemand - Wikiwoordeboek (original) (raw)

Afrikaans (af)

Voornaamwoord
niemand

Woordafbreking

nie•mand

Onbepaalde voornaamwoord

Betekenisse

Geen persoon nie.

Voorbeeldsinne

Daar is niemand tuis nie.

Niemand wat iets weet nie, niemand wat iets doen nie, niemand wat kan skel nie.

Antonieme

iemand

Vertalings

Vertalings:
Engels: nobody(en), no one(en) Nederlands: niemand(nl)

Nederlands (nl)

Onbep. vnw.
niemand
niemands

Uitspraak

Hulp:IPA: [ˈni.mɑnt]

(lêer)

Woordafbreking

nie•mand

Onbepaalde voornaamwoord

Betekenisse

Niemand; geen persoon nie

Antonieme

iemand