nooi - Wikiwoordeboek (original) (raw)

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd ek nooi
Verlede Tyd ek het genooi
Teenwoordige deelwoord nooiende

Hulp:IPA: [noːi̯]

Iemand versoek om iets by te woon of aan iets deel te neem.

Hulle kan ook nuwe beleggers nooi om by 'n vennootskap of beslote korporasie aan te sluit.

uitnooi

Vertalings: nooi
Engels: invite(en) Nederlands: uitnodigen(nl)
Enkelvoud Meervoud
nooi nooiens
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
nooientjie nooientjies
  1. 'n Jong meisie.

  2. 'n Geliefde; beminde vrou.

  3. 'n Nooiensvan (née).

  4. Vir die nooientjies kan ons net sê dat nie een van die kêrels al getroud is nie.

  5. (Ek ry) na my nooi Sannie, die dogter van tant Annie op die Plaas.[1]

  6. Juanita du Plessis was 'n nooi Naudé.

  7. Ou ryperd deur Chris Blignaut

Kategorieë: