noord - Wikiwoordeboek (original) (raw)
Afrikaans (af)
| Bywoord |
|---|
| noord |
Bywoord
Betekenisse
Een van die vier hoofwindrigtings.
Voorbeeldsinne
Noord is die teenoorgestelde rigting van suid, en dui die rigting van die Noordpool aan.
Antonieme
Vertalings
| Vertalings: |
|---|
| Engels: north(en) Nederlands: noord(nl) Russies: север(ru) m |
Meer inligting
Sien Wikipedia vir meer inligting oor noord.
Nederlands (nl)
Uitspraak
Hulp:IPA: [nɔːrd]
| (lêer) |
|---|
| Bywoord |
|---|
| noord |
Bywoord
Betekenisse
Noord; een van die vier hoofwindrigtings.