noot - Wikiwoordeboek (original) (raw)

Inhoud

Gereedskap

Aksies

Algemeen

Druk/uitvoer

Ander projekte

Voorkoms

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
noot note
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
nootjie nootjies

Selfstandige naamwoord

Betekenisse

(musiek) 'n Klank waarvan die lengte en dikwels ook die toonhoogte in notasie vaslê.

Voorbeeldsinne

  1. Slegs die note wat met die besyfering ooreenstem, moet geharmoniseer word.[1]

Homofone

Nood

Vertalings

Vertalings:
Engels: note(en) Nederlands: noot(nl) v/m

Verwysings

  1. theory of music; graad 12; 2020

Ontsluit van "https://af.wiktionary.org/w/index.php?title=noot&oldid=231237"

Kategorieë: