om - Wikiwoordeboek (original) (raw)
Afrikaans (af)
| Voorsetsel |
|---|
| om |
Voorsetsel
Betekenisse
Rondom; omring.
Wanneer iets gebeur of wat die doel van/ rede vir iets is.
Voorbeeldsinne
Sy vou haar arms om sy lyf.
Dis lekker om te lewe.
Om die wêreld in 80 dae.
Die wedloop om Afrika.
Ek sal jou om 15:00 oplaai.
Vertalings
| Vertalings: om |
|---|
| Engels: round(en) Nederlands: om(nl) |
| Bywoord |
|---|
| om |
Bywoord
Betekenisse
Later as; gevolg deur.
Voorbeeldsinne
Die tyd is om.