omnivoor - Wikiwoordeboek (original) (raw)
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Afrikaans (af)
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| omnivoor | omnivore |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| omnivoortjie | omnivoortjies |
Van Latyn: omne (die hele ding of alles) en die agtervoegsel -vorus (etend, eter).
om•ni•voor
(dierkunde) 'n Dier wat beide dierlike en plantaardige voedsel vreet; 'n alleseter.
Omnivore vertoon nie die gespesialiseerde gedrag van die karnivore of herbivore nie; hulle soek wyd en syd na voedsel en is minder kwesbaar vir veranderinge in hul ekologiese stelsel.
| Vertalings: omnivoor |
|---|
| Engels: omnivore(en) Nederlands: omnivoor(nl) |
Meer inligting
Sien Wikipedia vir meer inligting oor omnivoor.