oplei - Wikiwoordeboek (original) (raw)

Inhoud

Gereedskap

Aksies

Algemeen

Druk/uitvoer

Ander projekte

Voorkoms

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd ek lei op
(in bysin) ... dat ek oplei
Verlede Tyd ek het opgelei
Onbepaalde wys op te lei
Teenwoordige deelwoord opleidend
Verlede deelwoord opgeleide

Etimologie

op +‎ lei

Werkwoord

Betekenisse

Om kennis en vaardighede oor te dra

Voorbeeldsinne

  1. Die honde word opgelei om enige verdagte gebiede, elemente of mense aan hul hanteerder uit te wys [1]

Vertalings

Vertalings:
Engels: train(en) Nederlands: opleiden(nl) Xhosa: ukuqeqesha 15

Verwysings

  1. Maroela medie; SA nuus; 2022

Ontsluit van "https://af.wiktionary.org/w/index.php?title=oplei&oldid=228084"

Kategorieë: