organisasie - Wikiwoordeboek (original) (raw)

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
organisasie organisasies
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
organisasietjie organisasietjies

or•ga•ni•sa•sie

  1. Daad van organiseer.

  2. Manier waarop iets georganiseer is; samestelling; interne reëling.

  3. Vereniging of georganiseerde liggaam; groep wat 'n bepaalde doel of 'n bepaalde rol het.

  4. Dit gaan organisasie kos om die fees op dreef te kry.

  5. Die interne organisasie van die besigheid is hoogs ondeursigtig.

  6. Hierdie organisasie lei die stryd teen kanker.

Vertalings: organisasie
Engels: organization(en) Nederlands: organisatie(nl) Xhosa: umbutho klas 2

Kategorieë: