oseaan - Wikiwoordeboek (original) (raw)

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Dolfyne in die Stille Oseaan.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
oseaan oseane
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
oseaantjie oseaantjies

Van die Griekse Okeanos, wat in mitologie die personifikasie van die wêreldsee is.

ose•aan

'n Groot wêreldsee tussen kontinente en wêrelddele wat (kleiner) seë kan bevat.

Die Stille Oseaan is die grootste oseaan ter wêreld.

see

Vertalings:
Engels: ocean(en) Nederlands: oceaan(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor oseaan.

Kategorieë: