pampoen - Wikiwoordeboek (original) (raw)

Pampoene.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
pampoen pampoene
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
pampoentjie pampoentjies

Uitspraak

(lêer)

Selfstandige naamwoord

Betekenisse

Sekere kultivars van skorsies, mees algemeen dié van op Wikispecies Cucurbita pepo, wat 'n gladde, effens geriffelde skil het en diep geel tot oranje van kleur is.

Voorbeeldsinne

Pampoene, soos ander skorsies, is inheems aan Noord-Amerika.

Hiperonieme

groente

Hiponieme

boerpampoen, murgpampoentjie, lemoenpampoentjie, botterskorsie

Spreekwoorde en gesegdes

«Nie skrik vir koue pampoen nie.»

Nie maklik laat intimideer nie; Skrik nie maklik nie.

Vertalings

Vertalings:
Engels: pumpkin(en) Nederlands: pompoen(nl) Xhosa: ithanga 5

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor pampoen.