pasiënt - Wikiwoordeboek (original) (raw)

Inhoud

Gereedskap

Aksies

Algemeen

Druk/uitvoer

Ander projekte

Voorkoms

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
pasiënt pasiënte
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
pasiëntjie pasiëntjies

Woordafbreking

pa•si•ent

Selfstandige naamwoord

Betekenisse

Persoon wat mediese behandeling kry.

Voorbeeldsinne

Tydens fase 1 word die pasiënt met chemoterapie behandel wat die besmette selle vernietig.

Vertalings

Vertalings: pasiënt
Engels: patient(en) Nederlands: patiënt(nl)

Ontsluit van "https://af.wiktionary.org/w/index.php?title=pasiënt&oldid=180969"

Kategorieë: