pion - Wikiwoordeboek (original) (raw)

Pionne Pione bestaan uit twee kwarke

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
pion pionne
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
pionnetjie pionnetjies

Uitspraak

(lêer)

Woordafbreking

pi•on

Selfstandige naamwoord

Betekenisse

  1. (speletjie) (♙♟) Die swakste en mees talryke stuk in die bordspel skaak.
  2. (figuurlik) Iemand wat in 'n magspel gebruik word en daaroor geen beheer het nie

Voorbeeldsinne

  1. In die skaakspel is die pion ook die stuk wat die minste waarde het en die maklikste opgeoffer word.[1]
  2. Kwesbare leerders word hier as pionne in 'n magstryd gebruik.[2]

Vertalings

Vertalings:
Engels: pawn(en) Nederlands: pion(nl) m

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor pion.

Enkelvoud Meervoud
pion pione

Selfstandige naamwoord

Betekenisse

(fisika) 'n Meson wat in drie weergawes voorkom π + {\displaystyle \pi ^{+}} {\displaystyle \pi ^{+}}, π o {\displaystyle \pi ^{o}} {\displaystyle \pi ^{o}} en π − {\displaystyle \pi ^{-}} {\displaystyle \pi ^{-}}

Hiperonieme

Meson

Vertalings

Vertalings:
Engels: pion(en) Nederlands: pion(nl) o

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor pion.

Verwysings

  1. Maroela media; Karien Brits; 2022
  2. Maroela media; SA-nuus; 2023