poeier - Wikiwoordeboek (original) (raw)

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
poeier poeiers
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
poeiertjie poeiertjies

poei•er

Die fyn deeltjies wat die gevolg is van die redusering van 'n droë stof deur stamp, maal of triturasie, of die gevolg van verrotting.

Die poeier word gemaak van koring wat ontkiem, gedroog en fyngemaal is.[1]

Vertalings:
Engels: powder(en) Nederlands: poeder(nl) o
Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd ek poeier
Verlede Tyd ek het gepoeier
  1. Om tot fyn deeltjies te reduseer; om tot 'n poeier te stamp, maal of vryf.

  2. Om poeier op die hare of vel te gebruik

  3. Die ontkiemde en gedroogde koring word tot moutpoeier gepoeier.

  4. Die juffertjies het hul neuse kordaat gepoeier, ken ook die deuntjie uit die kop.[2]

2. Poeierpouse

Vertalings: 1. Om tot fyn deeltjies te reduseer
Engels: to powder(en) Nederlands: poederen(nl)
Vertalings: 2. Om poeier op die hare of vel te gebruik
Engels: to powder(en) Nederlands: poederen(nl)
  1. Stadlermade Diastatiese moutpoeier
  2. Republikein 11 Sept. 2023

Kategorieë: