pop - Wikiwoordeboek (original) (raw)
Poppe.
Afrikaans (af)
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| pop | poppe |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| poppie | poppies |
Uitspraak
| (lêer) |
|---|
Woordafbreking
pop
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
Nagemaakte mens, meestal as speelding.
Voorbeeldsinne
Barbie is 'n gewilde pop in die vorm van ’n slanke jong meisie met ’n groot verskeidenheid modieuse klere.
Vertalings
| Vertalings: pop |
|---|
| Engels: doll(en), puppet(en), lover(en) Nederlands: pop(nl) |