pouse - Wikiwoordeboek (original) (raw)

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
pouse pouses

pou•se

'n Kort rustyd of onderbreking in aktiwiteite.

Ons speel elke pouse rugby.

Vertalings: Kort tussenpose
Engels: pause(en), break(en), rest(en) Nederlands: paus(nl)
Enkelvoud Meervoud
pous pouse

Meervoud van pous; meer as een pous.

Pous Innocentius IX was die laaste in 'n reeks van drie pouse waarvan die pontifikate gesamentlik minder twee jaar geduur het.

Vertalings: Meer as een pous
Engels: pope(en) Nederlands: paus(nl)

Kategorieë: