praat - Wikiwoordeboek (original) (raw)
Sy praat 'n hond uit 'n bos uit.
Afrikaans (af)
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | praat |
| Verlede Tyd | ek | het gepraat |
| Teenwoordige deelwoord | pratende | |
| Verlede deelwoord | geprate |
Uitspraak
| (lêer) |
|---|
Werkwoord
Betekenisse
Iets sê; met die stem uiter; gedagtes hardop uitspreek; gesels.
Voorbeeldsinne
Ons praat baie, maar luister maar min.
Antonieme
Vertalings
| Vertalings: |
|---|
| Engels: talk(en) Esperanto: paroli(eo) Nederlands: praaten(nl) |
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| praat | — |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| praatjie | praatjies |
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
Die handeling van praat.
Voorbeeldsinne
Hy het met 'n vreemdeling aan die praat geraak.
Vertalings
| Vertalings: |
|---|
| Engels: talk(en) Nederlands: praat(nl) |
Nederlands (nl)
Uitspraak
Hulp:IPA: [prat]
| (lêer) |
|---|
Werkwoord
Betekenisse
- eerste persoon enkelvoud teenwoordige tyd van praten
- (by inversie) tweede persoon enkelvoud teenwoordige tyd van praten
- gebiedende wys van praten
Voorbeeldsinne
1.: Ik praat.
2.: Praat je?
3.: Praat!
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| praat m | — |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| praatje | praatjes |
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
Voorbeeldsinne
«Hou op met die ontmoedigende praat!»
Hou op met die ontmoedigende praat.