ratel - Wikiwoordeboek (original) (raw)
'n Ratel.
[2] 'n Babatjie met 'n ratel.
Afrikaans (af)
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| ratel | ratels |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| rateltjie | rateltjies |
Uitspraak
| (lêer) |
|---|
Woordafbreking
ra•tel
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- (soogdiere)
Mellivora capensis, 'n soogdier met kort bene en dik vel wat in Afrika en dele van Asië voorkom. - Speelding wat 'n lawaai maak as dit geskud of gedraai word.
- 'n Lawaai of geraas (wat aan klank van die speelding herinner).
Voorbeeldsinne
- Ratels is karnivore, maar hulle het ook 'n voorliefde vir byekorwe.
- Die baba speel met 'n ratel.
- Gelukkig kon die werktuigkundige die ratel opgespoor en reggemaak.
Vertalings
| Vertalings: ratel |
|---|
| Engels: honey badger(en), rattle(en) Nederlands: honingdas(nl) |
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | ratel |
| Verlede Tyd | ek | het geratel |
Werkwoord
Betekenisse
Die geraas van voorwerpe wat teen mekaar klap.
Voorbeeldsinne
Jou kar ratel vreeslik, miskien moet jy hom invat vir 'n diens.
Vertalings
| Vertalings: |
|---|
| Engels: rattle(en) |
Meer inligting
Sien Wikipedia vir meer inligting oor ratel.