reptiel - Wikiwoordeboek (original) (raw)

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
reptiel reptiele
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
reptielietjie reptielietjies

rep•tiel

(dierkunde) 'n Koudbloedige, kruipende gewerwelde dier wat se vel met skubbe gedek is en nie hare of vere het nie.

Moderne reptiele kan op elke kontinent behalwe Antarktika aangetref word.

Vertalings:
Engels: reptile(en) Nederlands: reptiel(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor reptiel.

Kategorieë: