rolprent - Wikiwoordeboek (original) (raw)
Pens en Pootjies en ander Suid-Afrikaanse rolprente.
Afrikaans (af)
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| rolprent | rolprente |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| rolprentjie | rolprentjies |
Etimologie
Samestelling van rol en prent.
Uitspraak
| (lêer) |
|---|
Woordafbreking
rol•prent
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
'n Opname van bewegende beelde wat 'n verhaal vertel.
Voorbeeldsinne
Bakgat is 'n Afrikaanse rolprent wat op 11 April 2008 vrygestel is.
Sinonieme
Vertalings
| Vertalings: rolprent |
|---|
| Engels: movie(en) Nederlands: film(nl) |
Meer inligting
Sien Wikipedia vir meer inligting oor rolprent.