see - Wikiwoordeboek (original) (raw)
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Die see.
Afrikaans (af)
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| see | seë |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| seetjie | seetjies |
(algemeen) 'n Uitgestrekte oppervlak soutwater wat 'n groot deel van die aarde bedek.
(figuurlik) 'n Oorweldigende hoeveelheid; baie grote massa.
'n Groot hoeveelheid soutwater, wat in verbinding staan met 'n ander see of met 'n oseaan, behalwe dat 'n oseaan 'n selfstandige geheel met 'n eie sirkulasie (seestroom) vorm.
Ons gaan op vakansie na Griekeland, waar ons 'n hele week by die see gaan lê.
Toe die kinders uit die huis is, het sy skielik 'n see van die tyd gehad.
'n See, in teenstelling met 'n oseaan, het 'n bodem wat by 'n kontinent (of Kontinentale Plaat) behoort.
| Vertalings: |
|---|
| Engels: sea(en) Nederlands: zee(nl) |
Meer inligting
Sien Wikipedia vir meer inligting oor see.
Engels (en)
| Enkelvoud | Meervoud | |
|---|---|---|
| Naamwoord | see | sees |
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | I | see |
| he, she, it | sees | |
| Verlede Tyd | saw | |
| Verlede Deelwoord | seen | |
| Teenwoordige Deelwoord | seeing |
Sien.