silwer - Wikiwoordeboek (original) (raw)
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Afrikaans (af)
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| silwer | — |
Hulp:IPA: [ˈsəɫvər]
سِلْڤِرْ
(chemie) 'n Metaal, met wit, glansende kleur, en 'n chemiese edelelement in die periodieke tabel met die simbool Ag en atoomgetal van 47.
| Vertalings: silwer | |
|---|---|
| Duits: Silber(de) Engels: silver(en) Esperanto: arĝento(eo) Frans: argent(fr) Goties: 𐍃𐌹𐌻𐌿𐌱𐍂(got) (silubr) Italiaans: argento(it) | Latyn: argentum(la) Nederlands: zilver(nl) Rohingia: rufa Russies: серебро(ru) (serebro) Spaans: plata(es) Sweeds: silver(sv) |
Meer inligting
Sien Wikipedia vir meer inligting oor silwer.